Forever Or Never - Early B, Anny
С переводом

Forever Or Never - Early B, Anny

  • Année de sortie: 2021
  • Langue: Anglais
  • Durée: 3:50

Voici les paroles de la chanson : Forever Or Never , artiste : Early B, Anny Avec traduction

Paroles : Forever Or Never "

Texte original avec traduction

Forever Or Never

Early B, Anny

Оригинальный текст

Yeah check it, yo

Ek het myself ‘n lekke bad mama jama

Curvy body if she was a track she’d be a banger

Flippen reg all the ouens wanna bag her

6 inch heels other kinders can’t stand her

Want jy kan gaan waar ek gaan

Vir ‘n paar minute los dan blok sy comfortable man

Sê my hoeveel ouens kan getuig

Soos sy glo in my ek glo in haar

Ons hou vetroue vol man

Whoa man weet jy dat die is my ride die

Bonnie to my clyde hoe ek ons sien binne in my minds eye

in haar dm you can’t even slide guy

Verhouding and I just had to throw this rhyme

Is te nca brie

I had to just rebuttle it back

Haar stap is click clack

You don’t want no trouble with that

Sy gee my loyalty en ek gee haar die loyalty back

Want ons verhouding is ‘n houding en sy hou dit intact

Met net facts

Baby boy jy het my hartjie

En ek vetrou dit saam met jou

So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie

Ek loop die volle stryd met jou

Want jys my forever en sonder jou is dit never

En ek is so so lief vir jou

My liefde’s ‘n belegging

Ek gee God al aanseging

Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou

Yeah check it, yo

Ek sal alles in my krag doen vir die fruity cutie beauty

Girl jy kry my all times when you speak

Weet da was al ander manne ek is nou die dude

Altyd en vir ewig gee ek mening vir jou baba you’ll see

I didn’t come here to verspeel your time

Ek is liefdevol en funny baba here’s your guy

Verkies vir jou hie naby want dit sal my airtime

Want elke call wat ons twee het, we never say bye

Better days is on the verge

I fell inlove with her when she was at her worst

En al my ex’e was ‘n practice round for this

Jy maak my lewe lekke alles met jou is ‘n plus

Praat altyd van jou lyk ek het jou op my brood geëet

Ek was ok al verlief maar nog nooit so gewees

Jou liefde het my vertroue in geloof genees

Ek gaan op een kniëe eendag sak my skat

Ek hoop jy’s so gereed

Baby boy jy het my hartjie

En ek vetrou dit saam met jou

So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie

Ek loop die volle stryd met jou

Want jys my forever en sonder jou is dit never

En ek is so so lief vir jou

My liefde’s ‘n belegging

Ek gee God al aanseging

Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou

Jou vetroue in my is veilig om jou hart te beskerm

Ek sal dit dubbel en dwars met warme liefde ontferm

Skoenlappers wapper my wakker binne in my derms

Want jys gegee vir my ek het geland met ‘n helm

Forever or never cancel die laas genoem baby

Eks vani dal en jy bring dag lig vir my hie

Was een keer gesê ek moet mooi agter jou kykie

Want ‘n waardevolle vrou sal ek nie 2 keer kry nie

Chise

Baby boy jy het my hartjie

En ek vetrou dit saam met jou

So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie

Ek loop die volle stryd met jou

Want jys my forever en sonder jou is dit never

En ek is so so lief vir jou

My liefde’s ‘n belegging

Ek gee God al aanseging

Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou

Is vani dal af meisie

Перевод песни

Ouais vérifie ça, yo

Ek het moi-même 'n lekke bad mama jama

Corps courbé si elle était une piste, elle serait un banger

Flippen reg tous les ouens veulent l'emballer

Talons de 6 pouces, les autres enfants ne peuvent pas la supporter

Je veux jy kan gaan waar ek gaan

Vir 'n paar minute los dan blok sy homme confortable

Sê my hoeveel ouens kan getuig

Soos sy glo in my ek glo in haar

Ons hou vetroue vol man

Whoa man weet jy dat die est mon ride die

Bonnie à ma clyde hoe ek ons ​​sien binne dans mon esprit

dans haar dm vous ne pouvez même pas faire glisser le gars

Verhouding et moi n'avions qu'à lancer cette rime

Is te nca brie

J'ai dû juste le réfuter en retour

Haar stap est un clic-clac

Vous ne voulez pas de problème avec ça

Sy gee ma loyauté et ek gee haar die loyauté en retour

Want ons verhouding is 'n houding en sy hou dit intact

Faits nets rencontrés

Bébé garçon jy het mon hartjie

En ek vetrou dit saam met jou

Donc dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie

Ek loop die volle stryd met jou

Want jys my forever en sonder jou is dit never

En ek is so so lief vir jou

Mon liefde est 'n belegging

Ek gee Dieu al aanseging

Want ek voel soos 'n waardevolle vrou

Ouais vérifie ça, yo

Ek sal alles in my krag doen vir die fruity cutie beauty

Girl jy kry my tous les fois quand tu parles

Weet da was al ander manne ek is nou die mec

Altyd en vir ewig gee ek mening vir jou baba tu verras

Je ne suis pas venu ici pour passer ton temps

Ek is liefdevol en funny baba voici ton mec

Verkies vir jou hie naby want dit sal my airtime

Je veux elke call wat ons twee het, nous ne disons jamais au revoir

Des jours meilleurs sont sur le point

Je suis tombé amoureux d'elle quand elle était au pire

En al mon ex'e n'était pas un tour d'entraînement pour ça

Jy maak my lewe lekke alles met jou is 'n plus

Praat altyd van jou lyk ek het jou op my brood geëet

Ek était ok al verlief maar nog nooit so gewees

Jou liefde het my vertroue in geloof genees

Ek gaan op een kniëe eendag sak my skat

Ek hoop jy est tellement gereed

Bébé garçon jy het mon hartjie

En ek vetrou dit saam met jou

Donc dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie

Ek loop die volle stryd met jou

Want jys my forever en sonder jou is dit never

En ek is so so lief vir jou

Mon liefde est 'n belegging

Ek gee Dieu al aanseging

Want ek voel soos 'n waardevolle vrou

Jou vetroue in my is veilig om jou hart te beskerm

Ek sal dit dubbel en dwars met warme liefde ontferm

Skoenlappers wapper mon wakker binne dans mes derms

Je veux jys gegee vir my ek het geland met 'n helm

Annule pour toujours ou jamais die laas genoem baby

Eks vani dal en jy bring dag lig vir my hie

Was een keer gesê ek moet mooi agter jou kykie

Want 'n waardevolle vrou sal ek nie 2 keer kry nie

Chise

Bébé garçon jy het mon hartjie

En ek vetrou dit saam met jou

Donc dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie

Ek loop die volle stryd met jou

Want jys my forever en sonder jou is dit never

En ek is so so lief vir jou

Mon liefde est 'n belegging

Ek gee Dieu al aanseging

Want ek voel soos 'n waardevolle vrou

Est vani dal af meisie

Plus de 2 millions de paroles

Chansons en différentes langues

Traductions

Traductions de haute qualité dans toutes les langues

Recherche rapide

Trouvez les textes dont vous avez besoin en quelques secondes