Lied Van Die Slang - Fokofpolisiekar

Lied Van Die Slang - Fokofpolisiekar

Год
2017
Язык
`afrikaans`
Длительность
197440

Voici les paroles de la chanson : Lied Van Die Slang , artiste : Fokofpolisiekar Avec traduction

Paroles : Lied Van Die Slang "

Texte original avec traduction

Lied Van Die Slang

Fokofpolisiekar

O, hel\nHel is om alleen te wees\nHel is om mekaar te vrees\nHel is om oud te raak en om genadedood te smeek\nWrakke wat wag\nSoos skepe in die nag\nOm buite te wees\nDis beter om buite te wees\nBeter as binne, waar goed kan breek\nDis beter om buite jouself te wees\nUiteindelik kompos\nOns stoot die daisies op\nNeem kamertemperatuur aan\nWaarheen het die tyd gegaan?\nJa, die aarde is my graf\nGeboue my grafsteen\nEk het ontstaan met die skepping\nJa, ek is in elkeen\nOns gaan in rye staan\nBurokratiese hiernamaals\nO, hel\nHel is om kwaad te gaan slaap\nHel is haat koester in jou hart\nHart kruip kanker\nSluip serpentyn\nGaan my kop teen die stuurwiel stukkend kap\nUiteindelik kompos\nOns stoot die daisies op\nNeem kamertemperatuur aan\nWaarheen het die tyd gegaan?\nJa, die aarde is my graf\nGeboue my grafsteen\nEk het ontstaan met die skepping\nJa, ek is in elkeen\nVoor die hemelpoorte oopgaan\nGaan ons in rye staan:\nWrakke wat wag\nSoos skepe in die nag\nDie lig gebring\nDie pad gewys\nOns leer sing\nEn ons leer skryf\nHy is in jou\nHy is in my\nDie duiwel is in die detail\nDie lig gebring\nDie pad gewys\nOns leer sing\nEn ons leer skryf\nHy is in jou\nHy is in my\nDie duiwel is in die detail

Plus de 2 millions de paroles

Chansons en différentes langues

Traductions

Traductions de haute qualité dans toutes les langues

Recherche rapide

Trouvez les textes dont vous avez besoin en quelques secondes