Voici les paroles de la chanson : See Toe , artiste : Juanita Du Plessis Avec traduction
Texte original avec traduction
Juanita Du Plessis
Klim in, in, in vakansie het begin
Hey man dis die lewe die
Ons het lank gewag vir hierdie dag om aan te breek
Dit met ‘n kruisie af getel elke week
Nou staan die kar gelaai en die koffee en broodjies mooi in gepak
Dis daai tyd van die jaar kry almal bymekaar
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Draai die vensters af dat die wind hier deur ons hare waai
Want ons hoor die branders net daar om die draai
Almal lag al hoe harder, sien al die blou see in die verte lê
Oe dit gaan lekker wees, rus vir my siel en gees
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Vakansie, na na na vakansie, familie tyd, die beste tyd van die jaar die
Oe see toe, na na na see toe
Dis ons tyd om altyd te hou
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak, rustig raak
Hey man dis die lewe die
Chansons en différentes langues
Traductions de haute qualité dans toutes les langues
Trouvez les textes dont vous avez besoin en quelques secondes