Plat Plaasmatras - Snotkop

Plat Plaasmatras - Snotkop

  • Année de sortie: 2018
  • Langue: afrikaans
  • Durée: 3:31

Voici les paroles de la chanson : Plat Plaasmatras , artiste : Snotkop Avec traduction

Paroles : Plat Plaasmatras "

Texte original avec traduction

Plat Plaasmatras

Snotkop

Ek is nie vreeslik fancy nie, ken nie Dirty Dancing nie

Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»

Jy’s so lekker soos my ma se kos, vir jou maak ek my litte los

Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»

En op my stoep gaan ons nie koekies bak nie

En om die hoek gaan ons nie doekies omdraai

Ek smaak jou te kwaai

As ek jou vat, vat, vat ek jou nie fliek toe nie

As ek jou vat, vat, vat ek jou nie dorp toe nie

As ek jou vat, hooo-weee-hooo

Vat ek jou vas, op die plaas se matras

(Plaasmatras)

Daai plaasmatras, sal jou verras

Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas

Daai plaasmatras, sal jou verbaas

So hou net vas aan daai plat plaasmatras

(Plaasmatras)

My gras is ook nie groener nie, vang nie rides in Uber nie

Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»

Ek bench nog nie 80 nie, my bakkie’s ook nie haastig nie

Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»

En in die skuur gaan ons nie tande tel nie

Agter die muur gaan ons nie stokkies draai-draai

Ek smaak jou te kwaai

As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie

As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie

As ek jou vat, hooo-weee-hooo

Vat ek jou vas, op die plaas se matras

(Plaasmatras)

Daai plaasmatras, sal jou verras

Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas

Daai plaasmatras, sal jou verbaas

So hou net vas aan daai plat plaasmatras

(Plaasmatras)

En as daai matras te plat is, dan’s daar nog altyd die plaasdam

En as die plaasdam te koud is, vat ek jou doer na die soutpan

Sho, as ek jou in die koöperasie weer raakloop

Joh, gaan ek vir ons 'n warm bersie koop

As ek jou vat, vat, vat ek jou nie fliek toe nie

As ek jou vat, vat, vat ek jou nie dorp toe nie

As ek jou vat, hooo-weee-hooo

Vat ek jou vas, op die plaas se matras

Daai plaasmatras, sal jou verras

Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas

Daai plaasmatras, sal jou verbaas

So hou net vas aan daai plat plaasmatras

(Plaasmatras)

So hou net vas aan daai plat plaasmatras

(Plaasmatras)

Autres chansons de l'artiste :

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

Nouveaux textes et traductions sur le site :

Plus de 2 millions de paroles

Chansons en différentes langues

Traductions

Traductions de haute qualité dans toutes les langues

Recherche rapide

Trouvez les textes dont vous avez besoin en quelques secondes