Die Blonde Matroos - Jim Reeves
С переводом

Die Blonde Matroos - Jim Reeves

  • Альбом: Jy is my liefling

  • Année de sortie: 2017
  • Langue: Anglais
  • Durée: 2:39

Voici les paroles de la chanson : Die Blonde Matroos , artiste : Jim Reeves Avec traduction

Paroles : Die Blonde Matroos "

Texte original avec traduction

Die Blonde Matroos

Jim Reeves

Оригинальный текст

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand

Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;

Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer —

Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Перевод песни

Sy staan ​​op die hawe van Tafelbaai strand

Haar seemans-geliefde hou sy de la main ;

Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te ser —

Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe ;

Par jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee ?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee ?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe ;

Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee ?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee ?

Plus de 2 millions de paroles

Chansons en différentes langues

Traductions

Traductions de haute qualité dans toutes les langues

Recherche rapide

Trouvez les textes dont vous avez besoin en quelques secondes